00:00/00:00
随时随地任意搜索并下载全网无损歌曲
扫描右侧二维码下载歌曲到手机
免费获取更多无损音乐下载链接

文本歌词


Ons Koning Kom - Juanita Du Plessis
Wie regeer
Wie is in beheer
Wie's die begin en die einde
Die een wat is wat was en wat kom
My hart wil sing
Alle eer wil ek bring
Hy's die weg en die waarheid
Daar's niemand niemand soos hy
Lig jou hande na bo sing halleluja
Gee eer aan hom halleluja
Ons koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo sing halleluja
Vertrou op hom halleluja
Ons koning kom
Hy kom om ons te haal
Elke knie sal buig
En elke tong sal getuig
Hy't die dood vir ewig oorwin
Hy't opgestaan
Lig jou hande na bo sing halleluja
Gee eer aan hom halleluja
Ons koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo sing halleluja
Vertrou op hom halleluja
Ons koning kom
Hy kom om ons te haal
In 'n donker wêreld vra almal
Wie sal die volk kom lei
Dis die ruiter op die witperd
Hy kom hy kom vir jou en my
Lig jou hande na bo sing halleluja
Gee eer aan hom halleluja
Ons koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo sing halleluja
Vertrou op hom halleluja
Ons koning kom
Hy kom om ons te haal
Lig jou hande na bo sing halleluja
Gee eer aan hom halleluja
Ons koning kom
Loof sy heilige naam
Lig jou hande na bo sing halleluja
Vertrou op hom halleluja
Ons koning kom
Hy kom om ons te haal
Ons koning kom
Hy kom om ons te haal

推荐音乐

热门歌手

最新歌单

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!

自若本站收录的无意侵犯了DJ或DJ所属公司权益,请通过底部联系方式来信告知,我们会及时处理和回复!领酷音乐网

领酷音乐网-免费MP3下载|流行DJ舞曲|抖音热门歌曲|网络热门歌曲|酷狗音乐排行 版权投诉 请联系我们 123456#qq.com