00:00/00:00
随时随地任意搜索并下载全网无损歌曲
扫描右侧二维码下载歌曲到手机
免费获取更多无损音乐下载链接

文本歌词


Song Vir Jou - Snotkop
Hier is 'n song vir jou
Kom staan gou nader hier
Is 'n snog vir jou
As jy terug dink aan daai dae
Dan sal jy hom dalk onthou
Hy was die polige een
Jy het gedink hy is vreemd
Jy weet jy het hard probeer
Om sy siel te breek
Hy was die laaitie wat gedink het
Dat hul jtommies kon wees
Maar ongelukkig moes hy elke
Dag leef in vrees oorleef
Hy was die laaitie met die
Dwelems en gedrags probleem
Elke dag het hy gebid
Om iemand anders te wees
So jy dink dit is ongeskik
Dat hy dit nog sal onthou
En hy weet nog tien teen
Een dit beteken niks vir jou
Tog dink ek dis belangrik
Om vir jou te laat weet
Dat jy baie fokken versigtig moet wees
As jy my onthou na alles
Ek voel 'n fok vir jou
Jy het vuil gespeel
En dis h*e ek voel
Kan jy my onthou
As ek jou sou raak loop
Een dag in die straat
Moet jy my vermy en uit my pad uit bly
Bly uit my pad uit
Sy dog dis tyd dat jy dit moet weet
Jy het gedink dis sommer
Niks en sy sou daarvan vergeet
Sy was die polige een
Wat jy gese het was vreemd
Jy weet jy het hard probeer
Om haar af te breek
Sy was die girl wat gehoop
Het dat dit tydelik was
Maar ongelukkig was dit elke
Liewe donnerse dag
Sy was die girl wat gebid
Het dat jy haar uit moet los
Maar jy het gekies om met
Haar kop te mors
So jy dink dis sommer
Niks dat sy dit nog sal onthou
En sy weet nog tien teen een
Dit beteken niks vir jou
So nou dink ek dis belangrik
Om vir jou te laat weet
Dat jy baie fokken versigtig moet wees
As jy my onthou na alles
Ek voel 'n fok vir jou
Jy het vuil gespeel
En dis h*e ek voel
Kan jy my onthou
As ek jou sou raak loop
Een dag in die straat
Moet jy my vermy en
Uit my pad uit bly
So sou jy se dit het jou beter laat voel
Ah ah
Ek moet my terug hou met wat ek sal doen
Ah ah
En hoeveel donners nog raak
Ah ah
En ek sal hoop dit het my sterker gemaak
Ah ah
So sou jy se dit het jou beter laat voel
Het jy gedink jy was cool
Jy lyk vir my soos 'n fool
Ek moet my terug hou met wat ek sal doen
Ek hoop jy weet wat ek sal doen
Kom staan gou nader hier is 'n song vir jou
As jy terug dink aan daai dae dan
Sal jy my dalk onthou
Ek was die polige een wat
Jy gedink het was vreemd
Jy weet tannie Ester en oom
Jan se seun
So jy dink dit is ongeskik
Dat ek dit nog sal onthou
En ek weet tog tien teen een
Dit beteken niks vir jou
Tog dink ek dis belangrik om vir
Jou te laat weet
Dat jy baie fokken versigtig moet wees
Baie fokken versigtig moet wees
As jy my onthou na alles
Ek voel 'n fok vir jou
Jy het vuil gespeel
En dis h*e ek voel
Kan jy my onthou
As ek jou sou raak loop
Een dag in die straat
Moet jy my vermy en uit
My pad uit bly
Bly uit my pad uit
As jy my onthou na alles

推荐音乐

热门歌手

最新歌单

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!

自若本站收录的无意侵犯了DJ或DJ所属公司权益,请通过底部联系方式来信告知,我们会及时处理和回复!领酷音乐网

领酷音乐网-免费MP3下载|流行DJ舞曲|抖音热门歌曲|网络热门歌曲|酷狗音乐排行 版权投诉 请联系我们 123456#qq.com